Geleenthede
Kom geniet avonture saam ons waar dieper groei en terselfdetyd hoër hoogtes bereik.
KomendeOntmoet en Groet
Samekomste
Boekbekendstelling
Vier saam Rachelle Fourie die bekendstelling van haar eerste boek - My hart klop so.
19 September 2026
Klerksdorp
BeplanningKamp
Samekomste
Wegbreek saam die Koning
'n Spesiale naweek waar ons saam dieper delf, geestelike groei en Jesus se hart vir ons op unieke maniere ontdek.
BeplanningUitreike
Gemeenskap
Bou die Koningkryk
Ons reik uit na ons plaaslike gemeenskap met praktiese hulp, bemoediging en die goeie nuus van die Evangelie.
BeplanningOntmoet en Groet
Skoolbediening
Kroningsaande
'n Hartlike byeenkoms waar dogters herinner word dat hulle Pa die koning is en daarom is hulle prinsesse!
Fotogalery
Kyk terug op vorige hoogtepunte.
📸
Fotogalery kom binnekort
