Virtuele Bybelstudie
Groei in geloof, bou susterskap, en ontdek God se Woord — van waar jy ookal is.
Beskikbare Bybelstudies
Kies uit ons verskeidenheid studies. Plek is beperk — registreer vroegtydig om jou plek te verseker.

In Hagar se skoene
Kom trek saam ons Hagar se skoene aan terwyl ons haar storie leer ken.
R280Oop
Wat Ingesluit Is
- ✓Aanbiddingspeellys
- ✓Notaboek
- ✓PDF-studiegids
- ✓Weeklikse Zoom-sessies
- ✓Salfolie
- ✓Kersie
Slegs vir Bybelstudie-lede
- ✓Toegang tot aanlyn Bybelstudie-notas
- ✓Weeklikse Zoom-toegang
- ✓Opsionele hardekopie Bybelstudie
- ✓Opsionele pasgemaakte notaboek
- ✓Deel van 'n gemeenskap van gelykgesinde susters
Sluit Aan by Susterskap
'n Klein maandelikse fooi vir eksklusiewe inhoud — apart van die volledige Bybelstudie-subskripsie.
- ✓Weeklikse nuusbriewe
- ✓Eerste toegang tot nuwe Bybelstudies
- ✓Uitnodigings na uitreike
- ✓Uitnodigings na samekomste
- ✓Uitnodigings na Meet & Greets
Registreer vir Bybelstudie
Voltooi die vorm hieronder om te registreer. Ons sal jou kontak met besonderhede.
Wat Vroue Sê
“Absoluut ongelooflik. Van die boodskap wat gedeel is tot die gemeenskap en vriendskappe wat gemaak is — dit was 'n baie spesiale ervaring.”
Mariette
Bybelstudie Deelnemer
Sluit aan by die Nuusbrief
Ontvang weeklikse bemoediging, gebedsversoeke en opdaterings oor nuwe studies.
